Return to home page

Eran Limousins - Die nuwe tuiste van Ghandi
Naam:  Rehan van Niekerk
Adres Plaas Inhoek (27km buite Bothaville en 60km vanaf Hoopstad)
Nommer: 0733246336
E-pos: antoinettevnnkrk@yahoo.com
   

Ek is Rehan van Niekerk. Ons woon op die plaas Inhoek in die Bothaville distrik, 27km buite Bothaville op die Hoopstadpad. Ek het van kleintyd af geweet ek sal net wil boer. Ek het n groot liefde vir die boerdery veral die vee. Op sestien is die Limousineras deur oom Corrie Meyer aan my bekendgestel en net daar het ek geweet dis die regte ras vir my. Ek het op sestien my eerste drie koeie by Andries Els van Floris limousines gekoop.Ek het nie n bul gehad nie toe leen Andries een van sy bulle vir my. Hy is my buurman en beteken baie vir my. Ek het in 2010 gematrikuleer en is reguit plaastoe. My stoet is my voorliefde en ek bestee al my aandag aan hulle. Ek het vir my n bul gekoop en vandaar nog nooit weer teruggekyk nie. Ek KI ook. In 2012 het ek vir Ghandi my groot trots- gekoop.

My beeste loop in die veld. Ek poog om hulle ten alle tye in n top kondisie te hou. Ek het ook lande met aangeplante voer waarop hulle wei. Hulle kry ook genoegsame lek . Hulle pas maklik aan. Die limousine is vir my die bees met die mooiste temperament en daarom is dit lekker vir my om met hulle te werk.

Ek woon graag veilings by,en het al heelwat vee so gekoop.

My pa bedryf n implement vervaardigings-en herstelwerk besigheid op die plaas. Hy bestee al sy tyd daaraan en ek moet sodoende die saaiery ook behartig. Ons plant mielies en het ook n klompie skape. Die saaiery is ook vir my n uitdaging,maar my liefde bly by my beeste.

Enigiemand is baie welkom om my te besoek.
 

 

    2013 - 2017 Limousin Society of South Africa    Website Terms & Conditions

 
  HOME PAGE   THE BREED   PERFORMANCE TESTING   SALES   FORMS & DOCUMENTS
  ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________  
  CALENDAR   History, Standards & Position   Fertility is 123   Upcoming Sales   PUBLICATIONS & ARTICLES
    Standard of Excellence   Correct Record Keeping   Sale Pamphlets & Catalogues  
  THE SOCIETY   Breed Manual   EBV's Explained   Sale Results   BREEDERS
______________________________________________________________________   Breedplan Manual   Performance Codes   ______________________________________________________________________
  Background   Breedplan Selection Indexes       Breeder Websites
  Objectives & Strategies   Breedplan Test Plan   BREED DATABASE   SHOWS   Breeder Lists
  Ethical Code   ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________  
  Constitution     Animal Enquiry   Show Results   LINKS
  New Member Info   TRAIT LEADERS   EBV Enquiry   Upcoming Shows  
  Member Application Form     Member Enquiry   Show Classes   GALLERY
  Council   CLUBS   Semen Catalogue   Show Judges  
  Personnel     Member Login   Principles of Judging  ■  CONTACT INFORMATION